Standaardtemperatuur en -druk
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
In chemie, stel die term, standaard temperatuur en -druk (afkorting STD), die verwysingstemperatuur van 0 °C (273.15 K) en die verwysingsdruk van 1 atmosfeer (gedefinieer as 101.325 kPa). Hierdie waardes benader die vriespunt van water en die atmosferiese druk by seevlak.