Steve Hofmeyr
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Steve Hofmeyr is 'n Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer, akteur asook TV-aanbieder en is gebore op 29 Augustus 1964. Nadat hy in 1982 gematrikuleer het aan Grey College, Bloemfontein, het hy vir 2 jaar verpligte grensdiens in die weermag verrig, waarna hy na Pretoria Technikon Dramaskool gegaan het. Steve is getroud met Natasha Sutherland in 1998 en het 'n seun, Sebastiaan, gebore op 13 Desember 2001.
In 1997 het hy toegetree tot die internasionale musiek-arena toe hy die duet You Don’t Bring Me Flowers saam met die Belgiese superster Dana Winner vir sy album True to You opgeneem het. Hierdie snit is ook in Vlaams opgeneem is in België as No 2 in die "Top 100" gelys. Alle kaartjies vir Dana en Steve se gesamentlike optredes op die verhoog in België en Suid-Afrika is uitverkoop. Een van Steve se eie liedjies is tans 'n treffer vir Dana in Europa.
Steve Hofmeyr het in 2001 deur Suid-Afrika getoer met Beautiful Noise wat die lewe en musiek van Neil Diamond uitbeeld, en die vrystelling van sy DVD-Video met dieselfde titel. Die toer was 'n groot sukses met 224 konserte waarvan alle kaartjies uitverkoop was.
Inhoud |
[wysig] Verhoogoptredes
- Summer Holiday
- Joseph
- Die Soen
- The Sound Of Music
[wysig] Rolprente
- Kampus (hoofrol)
- Agter Elke Man (hoofrol)
- No Hero (hoofrol)
- A Case Of Murder (hoofrol) saam met Candice Hillebrand
[wysig] TV-seepies
- Guillam Woudberg
- Agter Elke Man
- Egoli
[wysig] TV-programme
- Dis-hoe-dit-is-met-Steve (Kyknet}
[wysig] Digkuns
- Valkuns
[wysig] Musiek
As liedjieskrywer het 150 van sy liedjies lokaal en internasionaal deur ander kunstenaars opgeneem.
[wysig] Albums
- Beautiful Noise
-
- Sweet Caroline
- I Am... I Said
- Shilo
- I'm A Believer
- Kentucky Woman
- Cracklin' Rosie
- Song Sung Blue
- Longfellow Serenade
- You Don't Bring Me Flowers (saam met Dana Winner)
- Beautiful Noise
- Forever In Blue Jeans
- Hello Again
- Love On The Rocks
- Holly Holy
- Red Red Wine
- Headed For The Future
- Desiree
- America
- The Story Of My Life
- Decade of Steve Hofmeyer
-
- Casablanca
- Daar Waar Jy Moet Wees
- Love's The Light
- Gatvol
- Cross My Heart
- As Jy My Wil Hê
- Emotionally Candid
- Hand Aan Hand
- Changes
- Did She
- Slot
- Desertbound
-
- Yours
- Know Me
- Ghetto Song
- Laaste Lag
- Hand Upon My Shoulder
- Desertbound
- Alles Vir Niks
- 7 Steelway
- Born To Be
- Mine
- Die Bok Kom Weer
-
- Die Bok Kom Weer
- Ek Bly 'n Bok
- O Liewe Bobbie
- Bliksem
- Skeeloog Schutte
- Bring It Home
- Bokke Bokke
- Loftus
- Tjollie
- Bokveld Toe
- Medlie
- Dolla
- Anthems
- Die Treffers - The Hits
-
- Want net ons weet
- Prove me wrong
- Ek weet jy weet
- Know me
- Agter elke man
- The last time you came along
- Kyk hoe lyk ons nou
- Lose when you lie
- Deur jou vingers
- She's a woman
- Ek ken jou soms
- No hero
- Die sprokie
- Rosie
- Altyd by jou
- Laaste lag
- Hand upon my shoulder
- Engele Om Ons
-
- Toe Jy Hier Was
- One Shot At This Heaven
- Assegaai
- Engele Om Ons
- Wordsworth's Dream
- Liewe Ma
- Sunday Morning Coming Down
- Wie Sal?
- How 'Bout I Let You Go?
- Jolliefontein Toe
- Bengal Lights
- Gee Jy Wat Jy Neem
- Papa
- Summer Of '69
- Grootste Platinum Treffers
- CD 1
- Laaste Lag
- Know Me
- Agter Elke Man
- Hand Upon My Shoulder
- Lose When U Lie
- Ek Ken Jou Soms
- Ghetto Song
- Ek Weet Jy Weet
- Rosie
- Last Time U Came Along
- Die Sprokie
- Prove Me Wrong (Prove Me Right)
- Deur Jou Vingers
- Kyk Hoe Lyk Ons Nou
- No Hero
- Dis Hoe Dit Is
- Kiss Me
- Ver Hiervandaan
- By My (Tjollie)
- You Got Me
- CD 2
- Daar Waar Jy Moet Wees
- Loves The Light
- Gatvol
- Gimme Tonite
- Verstaan Mekaar
- Die Kind
- Forgiveness
- Assegaai
- Engele Om Ons
- Toe Jy Hier Was
- Amper
- As Jy My Nou Kon Sien
- Maak Die Bulle Almal Bokke
- In Die RSA
- Trein Na Margate (saam met Christo & Cobus)
- Die Bloubul
- Pampoen
- My Diefie My Duifie
- Doepading
- Skote Petoors
- Kaapse Draai (saam met Nadine)
- Bly - (saam met Karin Hougaardt)
- Grootste Treffers Vol.2
-
- You Got Me
- Liefling
- Die Bloubul
- Verstaan Mekaar
- Love's The Light
- Kiss Me
- Daar Waar Jy Moet Wees
- Die Kind
- Forgiveness
- Dis Hoe Dit Is
- You Don't Bring Me Flowers
- Ver Hiervandaan
- Heart
- Casablanca
- Close To You
- Gatvol
- By My (Tjollie)
- Die Bok (Kom Weer)
- O Liewe Bobby
- Laurika Rauch and Steve Hofmeyr
- Duets by Laurika Rauch and Steve Hofmeyer (Steve sing nie op die album nie)
- No Hero
-
- No Hero
- Nothing At All
- As Is
- She's A Woman
- Alles Is Myne
- Kim's Theme
- Dabbel Trabbel
- Gone Too Long
- Ek Weet Jy Weet
- Love Theme
- Only Me
-
- Only Me
- Agter Elke Man
- Never Say Goodbye
- Lose When You Lie
- Ek En Jy
- You & Me & The Night
- Ek Ken Jou Soms
- Hard To Find
- Wag (allegro In F)
- Love For Love (saam met Irene Van Wyk)
- Southern Cross
-
- Dis Hoe Dit Is
- Kiss Me
- Ver Hiervandaan
- Heart
- I'll Be The One (saam met Irene Van Wyk)
- Dolla (Feat. Anton Goosen)
- Not One Thing
- Don't Be Cruel
- Maybe
- Koos Doep
- Reasons (Natasha's Song) (saam met Manuel Escorcio)
- Southern Cross
- By My
- Wie?
- Steve
-
- You Know
- Ek Weet Jy Weet
- Rosie
- The Last Time You Came Along
- Staan Hier By My
- Never Say 'no'
- Die Sprokie
- Hoe Voel Jy Nou?
- All For Real
- My Deure Bly Oop
- Toeka
-
- Jou Hart Is Weer Myne
- I Need Someone
- I Wanna Live
- Master Jack (Four Jacks & A Jill)
- Pampoen
- You Asked Me To
- Liefling
- Hasie
- Sunday Girl
- Liefde Is 'n Stille Rivierstroom (Nick Taylor)
- Gypsy Girl
- Ou Kraalliedjie (Groep Twee)
- 4 x 4
- So You Win Again
- Appel Van My Oog
- Cry To Me
- Heart (Gene Rockwell)
- She's A Woman
- Amper
- Amazing Grace
- Toeka 2
-
- Reik Na Die Sterre (Bles Bridges)
- I Won't Give Up
- Sproetjies
- Delta Dawn
- Glimlag
- Michael Rows The Boat Ashore
- Tips Of My Fingers
- Transkaroo (Cupido)
- Gezoem Van Die Bye (Des and Dawn Lindberg)
- Sonder Jou
- Kinders Van Die Wind (Koos du Plessis)
- Million Drums
- Die Wilgerboom
- Liefde Is My Nooi Se Naam
- Too Late To Say Goodbye
- Dankie
- As Jy My Nou Kon Sien
- In Die RSA
- Maak Die Bulle Almal Bokke
- Tjoklitbeksoentjies
- Tribute
-
- Prove Me Wrong (Prove Me Right)
- Suspicious Minds
- Deur Jou Vingers
- Games People Play
- Why Me Lord
- Altyd By Jou
- Man On The Moon
- Cry To Me
- Sweet Caroline
- Don't Believe
- Man On The Moon
- Tribute - Vol.2
-
- Holly Holy
- Kyk Hoe Lyk Ons Nou
- I'd Love You To Want Me
- Want Net Ons Weet
- You've Lost That Loving Feeling
- Burning Bridges
- Photograph
- Edge Of Love
- Mammy Blue
- Yesterday's Hero
- Darlin'
- Put Your Hand In The Hand / Glory Glory Hallelujah (Medley)
- True To You
-
- Not Letting Go
- True To You
- Gimme Tonite
- Verstaan Mekaar
- Go / S Tonite
- Om My Te Probeer
- You Don't Bring Me Flowers
- Forgiveness
- Die Goed In My
- Die Wasgoed Song
- Vroeger Bracht Je Bloemen
- Die Kind
- Raindance
- Threshold
[wysig] DVDs
- A Beautiful Noise - On A Hot August Night - The Music of Neil Diamond
-
- Shilo
- Holly Holly
- You Don't Bring Me Flowers (saam met Nianel)
- We'll Find A Way
- I'm A Believer
- Sweet Caroline
- Cracklin' Rosie
- Song Sung Blue
- I Am.. I Said
- Longfellow Serenade
- Beautiful Noise
- Kentucky Woman
- Forever In Blue Jeans
- Hello Again
- Love On The Rocks
- Desiree
- Blou Bul
- The Story Of My Life
- America
- Pampoen
- Grootste Platinum Treffers
-
- Laaste Lag
- Know Me
- Agter Elke Man
- Die Sprokie
- Ghetto Song
- Deur Jou Vingers
- Hand Upon My Shoulder
- Lose When You Lie
- Hoe Voel Jy Nou
- Last Time You Came Along
- Prove Me Wrong
- Rosie
- Daar Waar Jy Moet Wees
- Casablanca
- Changes
- Loves The Light
- No Hero
- Want Net Ons Weet
- You Don't Bring Me Flowers
- Die Bloubul
- Amper
- As Jy My Nou Kon Sien
- Maak Die Bulle Almal Bokke
- Engele Om Ons
- Pampoen
- My Diefie My Duifie
- Toeka - Nag Van Die Legendes
-
- Jou Hart Is Weer Myne - Steve Hofmeyr
- Gypsy Girl - Steve Hofmeyr
- Love & Roses - (Sunette Bridges and Bles Bridges)
- I Wanna Live - Steve Hofmeyr and Tommy Oliver
- Honderd Jaar - Tommy Oliver
- You Asked Me To - Steve Hofmeyr and Bobby Angel
- Medley: I Walk The Line / On The Road Again / Rose Garden / Gentle On My Mind - Bobby Angel
- Ou Kraalliedjie - Steve Hofmeyr, Carike Keuzenkamp and Gert Van Tonder
- Medley: Timothy / Kaalvoet In Die Reen / Heidi / Dit Reën In Tsitsikamma / Hoeka Toeka - Carike Keuzenkamp
- Medley: Ek Is Lief Vir Die Wereld / Die Padda Wou Gaan Opsit / Dink Jy Darem Nog Aan My / Daar's Niks Soos Ware Liefde
- Liefling - Steve Hofmeyr
- Hasie - Steve Hofmeyr and Al Debbo
- Sonbrilletjies - Al Debbo
- Maak Die Bulle Almal Bokke - Steve Hofmeyr
- Medley: Single Boy / Tell Laura I Love Her / Ave Maria / Patches - Jody Wayne
- Million Drums - Dennis East
- Pampoen - Steve Hofmeyr
- Die Bloubul - Steve Hofmeyr
- Amper - Steve Hofmeyr
- Appel Van My Oog - Steve Hofmeyr
- Pampoen - Steve Hofmeyr