Bespreking:Suid-Afrikaanse musikante
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Dit lyk nie vir my asof World wide message tribe Afrikaans is nie. Hulle naam het ook verander na "The Tribe". Een (waarskynlik) Afrikaanse lid, maar die musiek lyk vir my alles Engels. Sien http://www.thetribeuk.com/
[wysig] Kategorie?
Kan ons nie hierdie 'n kategorie maak nie?
- Nee, nie eintlik nie. Die lys is nuttig omdat dit name kan insluit waarvoor daar nie artikels is nie. (Al die rooi skakels.) Ek glo dit is dus nuttig. --Alias 06:45, 17 Januarie 2006 (UTC)