Suid-Sotho
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
- Sotho stuur aan na hierdie artikel. Alhoewel Sotho gewoonlik na Suid-Sotho verwys, kan dit dalk ook verwys na die Sotho-tale in die algemeen.
Die taal Suid-Sotho (Sesotho in Suid-Sotho) word deur rondom 3 104 197 mense gepraat (1996-sensus) in Suid-Afrika waar dit 'n amptelike taal is. Dit is ook die amptelike taal van Lesotho. Daar is 'n paar ortografiese verskille tussen die Suid-Sotho van Suid-Afrika en dié van Lesotho. Suid-Sotho is deel van die Sotho-taalfamilie.
Inhoud |
[wysig] Sien ook
[wysig] Eksterne skakels en bronne
[wysig] Taalhulpmiddels
- Sesotho.web.za : Engelse inleiding tot Sesotho vir nuwe aanleerders; sluit aanlyn en aflaaibare woordeboeke in
- Vry en gratis Sotho speltoetser vir OpenOffice, Mozilla Firefox en Mozilla Thunderbird
[wysig] Sagteware in Sotho
- Mozilla Firefox - webblaaier
- Mozilla Thunderbird - e-posprogram
- OpenOffice.org - kantoorsuite
- Translate.org.za - 'n Projek om vrye en oopbronsagteware in Sotho en ander Suid-Afrikaanse tale te vertaal
- Pootle - aanlyn vertaling van Sotho oopbronsagteware