Swazi (taal)
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die taal Swazi (siSwati in Swazi) is deel van die Nguni-taalfamilie. Dit is (saam met Engels) die amptelike landstaal van Swaziland. Dit is een van die elf amptelike landstale Suid-Afrika waar dit deur ongeveer 1 013 193 mense as moedertaal gepraat word (1996-sensus).
Dialekte sluit Baca, Hlubi en Phuthi in.
Inhoud |
[wysig] Sien ook
[wysig] Eksterne skakels en bronne
[wysig] Taalhulpmiddels
[wysig] Sagteware in Swazi
- Mozilla Firefox - webblaaier
- Mozilla Thunderbird - e-posprogram
- OpenOffice.org - kantoorsuite
- Translate.org.za - 'n Projek om vrye en oopbronsagteware in Swazi en ander Suid-Afrikaanse tale te vertaal
- Pootle - aanlyn vertaling van Swazi oopbronsagteware