Beeld:Tintin&Snowy.png
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Tintin&Snowy.png (142 × 200 pixel, file size: 22 KB, MIME type: image/png)
Kuifie en Spokie, 'n detail van 'n strokie uit die boek The Black Island deur Hergé, 1965
Die prentjie is oorgeneem van die Engelse Wikipedia.
Dit word beskou as redelike gebruik onder die wetgewing van die Verenigde State.
Hierdie prentjie is 'n enkele strokie van die binnekant van 'n enkele uitgawe van 'n strokiesverhaal en die kopiereg daarvoor word mees waarskynlik besit deur òf die uitgewer van die strokieprentboek òf die skrywer(s) en/òf die kunstenaar(s) wat die strokieprentboek onder bespreking gemaak het. Dit word aanvaar dat die gebruik van 'n lae resolusie uitbeelding van 'n enkele strokie vanaf die binnekant van 'n individuele strokieprentboek billike gebruik verteenwoordig, wannneer dit gebruik word -- binne die Afrikaanse Wikipedia, wat die gasheersetel is vir die nie-winsgewende Wikimedia Foundation -- om:
-
- die toneel of uitgebeelde storielyn of
- die strokiesverhaalkarakter(s) in die betrokke strokie te illustreer;
- wanneer daar geen alternatiewe vrye beeld bestaan of geskep kan word nie.
Enige ander gebruik, op Wikipedia of enige ander plek, is waarskynlik 'n breuk van kopiereg. Kyk ook na Wikipedia:Redelike gebruik vir meer inligting.
'n Nota aan die oplaaier: voeg asseblief 'n gedetailleerde regverdiging vir billike gebruik by, by elke gebruik, soos dit beskryf is op Wikipedia:Beeldbeskrywingsblady, asook die bron van die werk en kopiereginligting, indien bekend.
[wysig] Redevoering vir redelike gebruik in die Die avonture van Kuifie artikel
- Hoogs toepaslik tot die artikel
- Beslaan slegs 'n klein gedeelte van die totale werk, met 'n lae resolusie
- Verminder nie die waarde van die werk nie
Prentgeskiedenis
Sleutel: (huidige) = dit is die huidige weergawe, (skrap) = skrap hierdie weergawe, (gaan terug) = gaan terug na hierdie ou weergawe.
Kliek die datum om die weergawe te sien wat op daardie datum gelaai is.
- (skrap) (huidige) 01:56, 21 Maart 2006 . . Nomdeplume (Bespreking | bydraes) . . 142×200 (22 781 grepe) (Tintin and Snowy, detail of a panel from the book The Black Island by Hergé, 1965 Fair use under US law. {{comicpanel}} ==Fair use rationale for Tintin article== * Highly relevant to the arti)
- Wysig hierdie lêer met 'n eksterne program
Sien die instruksies (in Engels) vir meer inligting.
Prentskakels
Die volgende bladsye gebruik hierdie prent: