Ural-Altaïes
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Taal-superfamilie met belangrikste onderfamilies die Fins-Oegriese en Altaïese. Ook soms bekend as die Turaniese taalgroep.
Algemene kenmerke van dié tale sluit in:
- klinkerharmonie;
- afwesigheid van 'n besitlike werkwoord; en
- die ontbreking van geslagtelike aanduiding in die derde persoon.