Villeneuve-d'Ascq
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Villeneuve-d'Ascq is 'n stad van die département Nord, die région Nord-Pas-de-Calais (Frankryk) en Frans-Vlaandere, naby die Belgiese grens, met sowat 65 000 inwoners. Villeneuve-d'Ascq vorm deel van die metropolitaanse gebied Lille Métropole.