Villiers
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die dorpie Villiers aan die Vaalrivier in die Oos-Vrystaat is in 1882 op die plase Grooidraai en Pearson Valley gestig. Munisipale status het eers in 1917 gevolg. Villiers is Louis de Villiers genoem aan wie die plase behoort het