Bespreking:Virus
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Hierdie artikel is nog onder ontwikkeling. Ek is tans besig om die res uit die engelse wikipedia artikel te vertaal. As u egter 'n kundige op die gebied is en foute in my vertaling van biologiese terme opspoor is u welkom om dit reg te stel of dit hier aan my uit te wys. --RM 07:48, 23 November 2005 (UTC)
- Knap werk hoor. ;-) Jcwf 15:35, 23 November 2005 (UTC)