Vryheid
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Vryheid is 'n dorp in noordelike Kwazoeloe-Natal. Bees boerdery en die myn van steenkool is die grootste bedryvighede. Die dorp is die grootste in die Zoeloeland distriks munisipaliteit en is ook die setel van die Abaqulusi Lokale Munisipaliteit.