Westland
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Westland ("Het Westland" in Nederlands) is 'n gebied in die provinsie Suid-Holland. Die gebied word begrens deur Den Haag, Rijswijk, Delft en Rotterdam en die Noordsee. Die Westland is baie bekend vir sy kweekhuistuinbou.