Wildreservaat
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
'n Wildreservaat is 'n gebied wat opsygesit word vir die instandhouding van wildlewe vir toerisme of jag. Baie wildreservate is in Afrika geleƫ. Meeste is oop vir die publiek, en is gewild onder toeriste wat wild besigtig op safari.
[wysig] Sien ook
- Natuurreservaat