Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Web Analytics
Cookie Policy Terms and Conditions Windhoek - Wikipedia

Windhoek

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Skyline of Windhoek

Windhoek, Namibië

Oppervlak 645 vk km
Gestig op 18 Oktober 1890
Bevolking 277 349
Bevolkingsdigtheid 430/vk km
Administratiewe verdeling Khomas
Burgemeester Matthew Shikongo
Tydsone Winter- en somertyd: UTC+1/+2
Koördinate 22.56°S, 17.09°O
Die Christuskerk en Ruiterstandbeeld in Windhoek dateer uit die Duitse koloniale tydperk
Die Christuskerk en Ruiterstandbeeld in Windhoek dateer uit die Duitse koloniale tydperk

Windhoek is die sentraal-geleë hoofstad in die Khomashoogland van Namibië met 277 349 inwoners.

Inhoud

[wysig] Geskiedenis

Windhoek is oorspronklik in 1870 as 'n Rynse sendingstasie gestig; die naam Windhoek is afgelei van die Nama-woord vir "Plek van rook". Die huidige stad is in Oktober 1890 deur kaptein Curt von François gestig. Die Duitse koloniale owerheid het baie geld aan die ontwikkeling van die stad bestee en vandag nog huisves dit pragtige geboue uit die Duitse koloniale tydperk soos die Christuskerk en Tintenpalast.

Die stad groei in die tydperk ná 1907 baie vinnig en lok talle mense uit die binne- en buiteland, waaronder 'n groot aantal immigrante uit Duitsland en Suid-Afrika.

In die Eerste Wêreldoorlog is Windhoek op 13 Mei 1915 deur Unie-magte beset, toe Duitse troepe die stad ontruim het. Die Duitse atmosfeer, vermeng met talle ander kulturele elemente, het egter voortgeleef en dit is vandag die tuiste van die enigste Duitse dagblad in Afrika, die Allgemeine Zeitung en 'n groot, Duitse privaatskool, die Deutsche Höhere Privatschule (DHPS).

Vandag is Windhoek die opvoedkundige, administratiewe, handels-, nywerheids- en kommunikasiesentrum van die land. In 1965 verkry Windhoek stadstatus. Die hoofstraat, Kaiserstrasse, is na onafhanklikheid herdoop na Independence Avenue, so ook talle ander strate na vryheidsvegters en Afrika-leiers. Die huidige geskatte bevolking beloop 277 349 (volgens World Gazetteer).

[wysig] Geografie en demografie

Independence Avenue, die voormalige Kaiserstraße
Independence Avenue, die voormalige Kaiserstraße

Windhoek, wat 1 650 meter bo seevlak lê, bestaan naas die stadsentrum uit die woonkwartiere van die blanke bevolking en die woonbuurte Katutura en Khomasdal, wat nog steeds die grootste deel van die swart en Kleurlingbevolking huisves.

Met sy ligging in die sentrum van die land en by die kruispunt van belangrike grootpaaie na Swakopmund en die sandduine van die Namibwoestyn in die weste, na die Etoshapark in die noorde en die Visrivier-canyon en Lüderitz in die suide is Windhoek met sy internasionale lughawe 'n belangrike bestemming vir oorsese toeriste.

[wysig] Klimaat

Windhoek lê in 'n gebied met 'n halfwoestynagtige karakter. Die temperature is baie warm bedags, veral tydens die somer, maar daal snags duidelik. Hulle bereik egter nouliks vriespunt, en daar is ook byna geen sneeuval nie.

Droogtes tree sowat elke tien jaar op.

[wysig] Ekonomie

'n Uitsig oor die sentrale besigheidsdistrik van Windhoek
'n Uitsig oor die sentrale besigheidsdistrik van Windhoek

Windhoek is verreweg die belangrikste ekonomiese sentrum van Namibië, en die meeste ondernemings het hulle Namibiese hoofkwartiere in die stad. Ondanks die klein aandeel van die Duitstalige bevolking is 'n groot aantal maatskappye in besit van die nasate van Duitse immigrante. Weens die nou ekonomiese bande met Suid-Afrika speel ondernemings uit die RSA 'n baie groot rol in die land.

[wysig] Eksterne skakels

Static Wikipedia 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu