20 Oktober
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1827 - 'n Geallieerde Britse, Franse, en Russiese vlootmag vernietig 'n gekombineerde Turkse en Egiptiese vloot by die Slag van Navarino, 'n bepalende moment in die Griekse Onafhanklikheidsoorlog.
- 1968 – Voormalige VSA Presidentsvrou Jacqueline Kennedy trou met Griekse skeepvaartmagnaat Aristotle Onassis.
- 1973 – Die Sydney Operahuis word amptelik deur Koningin Elizabeth II geopen.
- 2000 – Britse aktivis James Mawdsley word in Burma vrygelaat na sy arrestasie weens deelname in protes aksie teen die slagting van etniese minderhede in die land.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
10-18 | 10-19 | 10-20 | 10-21 | 10-22 |