Bespreking:95 stellings
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Dit is die 95 Stelling wat vetaal is in afrikaans wat Maartin Luther op 31 Oktober 1517 vasgestapel op die kerkdeur van Wittenberg. Kan ek paar veranderings maak en meer byvoeg? Dan kan ek ook moontlike Kopieregprobleme regstel. Hendrik 18:34, 8 Maart 2007 (UTC)
- Ek dink nie daar kan nog enige kopiereg bestaan op Maartin Luther se werke nie! My probleem is eerder dat daar geen verduideliking hier is en geen agtergrond geskets word oor die onderwerp hier nie. --RM 03:57, 9 Maart 2007 (UTC)