9 Februarie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
9 Februarie is die 40ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 325 dae in die res van die jaar (326 in skrikkeljare).
Jan - Februarie - Mar | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
29 | (30) | |||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 474 - Omdat die sewejarige Leo II as te jonk beskou om te regeer word sy vader Zeno gekroon as mede-keiser van die Bisantynse Ryk.
- 1895 - Vlugbal word by 'n YMCA in Holyoke, Massachusetts uitgevind.
- 1943 – Tweede Wêreldoorlog: die Slag van Guadalcanal in die Solomoneilande eindig, wat aan die Geallieerde magte 'n sleuteloorwinning in die Stille Oseaanoorlog oor die Japannese weermag verskaf.
- 1950 – Rooigevaar: Senator Joseph McCarthy beskuldig die State Department van die VSA daarvan dat dit vol kommuniste is
[wysig] Geboortes
- 1940 - J.M. Coetzee; Suid-Afrikaanse skrywer
[wysig] Sterftes
- 1963 - Abdul Karim Kassem, Irakse leier.