9 Mei
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
- Hierdie artikel behoort versmelt te word met Mei 9
9 Mei is die 129ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (130ste in skrikkeljare). Daar volg nog 236 dae in die jaar.
Apr - Mei - Jun | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | 31 | |||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1502 - Christopher Columbus vertrek op sy laaste reis na die Nuwe Wêreld.
- 1662 - Zacharias Wagenaer volg Jan van Riebeeck op as kommandeur van die Kaap van Goeie Hoop.
- 1887 - Brittanje annekseer Zoeloeland.
- 1901 - Australië se eerste parlement open in Melbourne.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
- 1981 - Nelson Algren, Amerikaanse skrywer (*28 Maart 1909)
- 2004 - Brenda Fassie, sangeres.