Abraham van Riebeeck
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Abraham van Riebeeck (Kaapkolonie, 18 Oktober 1653 - Batavia, 17 November 1713) was die Goewerneur-Generaal van Nederlands-Indië. Hy is in die Kaap in Suid-Afrika gebore as die seun van Jan van Riebeeck en Maria van Riebeeck. Na voltooiing van sy studies in Nederland in 1676 sluit hy by die VOC as koopman.[1]
Van 1709 tot sy dood in 1713, was hy Goewerneur-Generaal van Nederlands-Indië. Hy was een gretige ontdekkingsreisiger wat enkele lang en kort reise in Nederlands-Indië onderneem het.
Vooraf gegaan deur: Joan van Hoorn |
Goewerneur-Generaal van Nederlands-Indië 1709–1713 |
Opgevolg deur: Christoffel van Swol |
[wysig] Verwysings
- ↑ VOCsite, Abraham van Riebeeck, Besoek op 26 Februarie 2007