Acre
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Acre is die (Franse) Kruisvaartnaam wat gegee is aan die stad in Israel, genoem Akko in Hebreeus, "Akka" in Arabies.
Die stad was die laaste ene wat nog tot 1291 in die hande van die Kruivaarders gebly het. Sien hoofartikel oor Akko.
Acre is die naam van een van die state in Brasilië, sien Acre