Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Web Analytics
Cookie Policy Terms and Conditions Acts of Union 1707 - Wikipedia

Acts of Union 1707

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Unievlag van Groot Brittnje
Unievlag van Groot Brittnje
Vlag van Engeland
Vlag van Engeland
Vlag van Skotland
Vlag van Skotland

Die Acts of Union (Uniewette ) was twee Parlementêre Wette wat in 1706 en 1707 deur onderskeidelik die Parlement van Engeland en die Parlement van Skotland aanvaar is. Die wette het die Treaty of Union (Verdrag van Vereniging) wat tussen die twee state onderhandel is geïmplementeer. Die wette het op 1 Mei 1707 van krag geword.

Die wette het 'n nuwe staat geskep, die Koninkryk van Groot Brittanje, deur die Koninkryk van Engeland en die Koninkryk van Skotland saam te smelt. Die lande het reeds sedert die Union of the Crowns (Unie van die Krone) in 1603 'n monarg gedeel, maar het tot met die van krag wording van die Uniewette soewereine parlemente gehandhaaf. Wallis was reeds sedert die aanvaarding van die Laws in Wales Acts 1535–1542 deel van die Engelse staat. Die Crown of Ireland Act 1542, was 'n wet van die Ierse parlement wat bepaal het dat Koning Henry VIII van Engeland en sy opvolgers ook die Konings van Ierland sou wees. Eers in 1800 sou die Act of Union 1800 die Koninkryk van Ierland en die Koninkryk van Groot Brittanje verenig om die Verenigde Koninkryk van Groot Brittanje en Ierland te vorm.

Die Acts of Union 1707 het die parlemente in Skotland en Engeland ontbind en dit vervang met 'n nuwe Parlement van Groot Brittanje, gebaseer by Westminster, die voormalige tuiste van die Engelse Parlement. Daar word na die samesmelting as die Union of the Parliaments verwys.

Inhoud

[wysig] Agtergrond

Pogings is te vore in 1606, 1667 en 1689 aangewend om die lande met parlementêre wette polities te verenig, maar die stel wette was die eerste met die nodige politieke ondersteuning, al was dit vir verskillende redes.

Engeland wou protestante troonopvolging verseker op soortgelyke wyse as bepaal deur die Act of Settlement 1701 eerder as die Skotse Act of Security 1704 aangesien die Engelse regering besorgd was dat 'n onafhanklike Skotland met 'n ander koning, selfs al was dit 'n protestant koning, die Auld Alliansie met Frankryk weer in die lewe kon roep en teen Engeland kon draai. Met die Unie is moontlikheid van 'n tweede front in die Spaanse Opvolgingsoorlog ook verhoed.

In Skotland is die Unie gemotiveer deur die moontlikheid om te herstel van die finansiële ramp wat deur die Darién skema veroorsaak is deur hulp uit Engeland en die lig van maatreëls wat onder die Alien Act ingevoer is.

Die verdrag het uit 25 artikels bestaan waarvan 15 ekonomies van aard was. In Skotland is daar oor elke artikel gestem en is verskeie bepalings na subkomitees verwys. Om opposisie van die Kerk van Skotland te minimeer is 'n wet aanvaar om die Presbiteriaanse kerkowerheidsvorm te verseker.[1].

£20 000 (240 000 Skotse Pond is ook na Skotland gestuur vir uitdeel deur die Graaf van Glasgow. James Douglas, 2de hertog van Queensberry, die Koning se Kommissaris in die Parliament, het £12 325 van die geld ontvang. Baie Skotte het dit as omkopery gesien. Robert Burns het hom as volg oor die saak uitgelaat:

We were bought and sold for English Gold,
Sic a Parcel of Rogues in a Nation.

Die geld is ook aangewend om spioene te huur. Een van die spioene was Daniel Defoe wat in sy eerste verslag lewendige beskrywings van geweldadige betogings teen die Unie geskets het. Die Uniewette was dan ook nie universeel gewild in Skotland nie. Talle petisies is na die Skotse parlement gestuur en daar was reuse betogings in Edinburgh en verskeie ander Skotse dorpe op die dag waarop die wet aanvaar is. Die bedreiging wat burgerlike opstand verteenwoordig het, het daartoe gelei dat krygswet afgekondig is.

Die twee wette het bepalings ingesluit wat voorsiening gemaak het vir Skotland om verteenwoordigers van die Adel van Skotland om in die Britse Hoërhuis, die House of Lords te sit. Dit het gewaarborg dat die Kerk van Skotland die nasionale kerk in Skotland sou bly, dat die Court of Session, die hoogste siviele hof in Skotland, vir altyd in Skotland sou bly, en dat Skotse reg soos tevore in plek sou bly. Ander bepalings het die herinstelling van die Act of Settlement 1701 en 'n verbod op Rooms Katolieke monarge ingesluit. Dit het ook 'n doeane en monetêre unie gevestig.

Die Wette het bepaal dat wette en statute wat teenstrydig met die bepalings van die wette was ongeldig sou word.

[wysig] 'n Nuwe Skotse Parlement

In 1999, na byna drie eeue, is 'n Skotse parlement geopen na 'n referendum in Skotland te gunste daarvan was. Die nuwe parlement het nie dieselfde magte as die ou Skotse parlement nie aangesien Skotland 'n lidland van die Verenigde Koninkryk bly.

[wysig] Verwysings

  1. PJW Riley, The English Historical Review, Vol. 84, nº 332. (Jul., 1969), pp. 523–4.
  • Defoe, Daniel. A tour thro' the Whole Island of Great Britain, 1724–27
  • Defoe, Daniel. The Letters of Daniel Defoe, GH Healey editor. Oxford: 1955.
  • Fletcher, Andrew (Saltoun). An Account of a Conversation
  • Herman, Arthur. How the Scots Invented the Modern World. Three Rivers Press, 2001. ISBN 0-609-80999-7

[wysig] Eksterne skakels

Static Wikipedia 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu