Bespreking:African National Congress
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die ANC is deel van die internasionale sosialistiese beweging, bekend as Socialists International.
Daar is 'n verwysing na hulle op die Engelse Wikipedia, en die ANC word ook daar genoem as 'n lid van die organisasie.
Daarom dink ek dit is gepas om 'n Internal link na hulle te maak, met die oog op 'n toekomstige Afrikaanse weergawe.
Mr. Anonymous 04:25, 10 Januarie 2006 (UTC)
het geen probleem met die feit of die 'internal link' - stem heeltemal saam. wat die vertaling aanbetref, het die hollandse vertaling van SI gevolg, synde Internationale Socialisten (dus Internasionale Sosialiste) eerder as die transliterasie uit engels Sosialistiese Internasionaal of Sosialiste Internasionaal. --Suidafrikaan 14:25, 10 Januarie 2006 (UTC)
-
- ek praat kwatsch! skynbaar is nl se "Internationale Socialisten' nie dieselfde as SI nie, dus, sien Die Sosialistiese Internasionaal. --Suidafrikaan 15:41, 10 Januarie 2006 (UTC)
Is daar geen Afrikaanse naam vir die party nie? Op die Nederlandse wikipedia sta Afrikaans Nationaal Congres, in Afrikaans kan dit tog Nasionaal Afrikaans Kongres wees? Baie groet uit Amsterdam