Die Sosialistiese Internasionaal
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Sosialistiese Internasionaal (SI), of die Tweede Internasionaal, is die wêreldliggaam van sosiaaldemokratiese-, sosialistiese- en arbeiderspartye.
Ledepartye sluit in:
- African National Congress (ANC) - Suid-Afrika
- Australian Labor Party (ALP)- Australië
- Democratic Socialists of America (DSA) - VSA
- Frelimo Party - Mosambiek
- Israel Labour Party - Israel
- Partij van de Arbeid (PvdA) - Nederland
- MPLA - Angola
- National Democratic Party (NDP) - Egipte
- New Democratic Party (NDP/NPD) - Kanada
- Sozialdemokratische Partei Deutschlands (Sosiaal-Demokratiese Party van Duitsland, SPD) - Duitsland
- Parti Socialiste (Sosialistiese Party, PS) - Frankryk
- Parti Socialiste (Sosialistiese Party, PS) - Senegal
- The Labour Party - Verenigde Koninkryk