Bert Olivier
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Biografie
Gysbert (Bert) Olivier is professor in filosofie aan die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit in Port Elizabeth (vroeƫr Universiteit van Port Elizabeth). Hy het in 2004 die Stalsprys vir Filosofie van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang, en publiseer gereeld in nasionale en internasionale vakwetenskaplike tydskrifte.