Wikipediabespreking:Bladsyverwydering
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Uitvee sonder bespreking
As daar nie beswaar is van die mede-wikipediane nie, sal ek van nou af voortgaan om blatante gemors sonder trompetgeskal te verwyder (maw sonder om dit eers op hierdie bladsy te raporteer en vir 'n paar weke te wag). Ek sal dit doen in ooreenstemming met Wikipedia:Candidates for speedy deletion. Hopelik spaar dit my 'n bietjie tyd wat ek eerder aan konstruktiewe werk kan spandeer. --Alias 21:35, 14 10 2004 (UTC)
- Ek gaan akkoord. Ek is bereid om as admin uit te help met hierdie taak, sou andere nie 'n probleem hĂȘ daarmee nie. (Dewet 11:16, 9 11 2004 (UTC))
- Ek het absoluut geen beswaar daarteen nie. Ek vertrou die mense met admin regte kan gesonde oordeel gebruik. Kom ons maak hierdie ding werk! -- Renier
[wysig] hernoem
Ek wil voorstel dat ons hierdie blad skuif na "Mosies vir skrapping" (of "verwydering"), net om soortgelyk aan die Engelse naamspasie te bly.
- Ek sien net nie wat skort met die huidige een nie. In my opinie sal iets wat ooreenstem met die Engels lomp wees. Ek sou die engels vertaal met "uitveestemme" as ek dit direk moes vertaal. Maar nou ja, ek is natuurlik subjektief (ek het bladsyverwydering gekies :-).
- PS: Ek neem aan jys ook nie bewus van die {{Bladsyverwydering}}-templaat nie? Ek neem aan ons kan maar die een wat jy geskep het uitvee / die twee saamvoeg. --Alias 14:29, 9 11 2004 (UTC)
-
- Dis eintlik vir my om't ewe; ek dink net dis meer beskrywend omdat dit 'n proses is, nie noodwendig iets wat reeds besluit is nie. Hulle het immers seker al die storie goed kon verfyn tot nou toe ;)
-
- En nee, ek was nie dadelik bewus van die templaat nie; is daar nie 'n templaatindeks wat 'n mens as verwysing kan gebruik nie? Dis ook die ander rede vir kongruensie met die Engelse benoemings, omdat dit maklik is om dan heen-en-weer tussen taalspasies te kan beweeg om nuwe byvoegings te kan bysit. Ek's besig om die "skrappingsprosedure" te vertaal wat baie van hierdie template lys, maar dit is seker nie volledig nie. (Dewet 14:39, 9 11 2004 (UTC))
-
-
- De naam "votes for deletion" suggereert dat stemmen nodig zijn om de bladzijde weg te krijgen. Dat lijkt me geen goede werkwijze. Een juiste procedure lijkt me eerder dat een gebruiker verwijderingsvoordracht doet, waarna mensen een bepaalde periode (2 of 3 weken?) bezwaar kunnen maken. Bij geen bezwaar mag een moderater de bladzijde schrappen, bij bezwaar kan hij deze handhaven. Danielm 23:19, 9 11 2004 (UTC)
-
[wysig] template
Het ons hierdie lys nodig? As jy die template op 'n bladsy sit, gaan dit outomaties op die kategorie bladsy kom Jcwf 19:05, 17 12 2004 (UTC)