New Immissions/Updates:
boundless - educate - edutalab - empatico - es-ebooks - es16 - fr16 - fsfiles - hesperian - solidaria - wikipediaforschools
- wikipediaforschoolses - wikipediaforschoolsfr - wikipediaforschoolspt - worldmap -

See also: Liber Liber - Libro Parlato - Liber Musica  - Manuzio -  Liber Liber ISO Files - Alphabetical Order - Multivolume ZIP Complete Archive - PDF Files - OGG Music Files -

PROJECT GUTENBERG HTML: Volume I - Volume II - Volume III - Volume IV - Volume V - Volume VI - Volume VII - Volume VIII - Volume IX

Ascolta ""Volevo solo fare un audiolibro"" su Spreaker.
CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Wikipedia:Bladsyverwydering - Wikipedia

Wikipedia:Bladsyverwydering

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.


>>> Voeg 'n nuwe bladsy by <<<

Hierdie bladsy is vir voorstelle vir bladsyverwydering en bespreking daarvan. Sien gerus die Afrikaanse of engelse riglyne in hierdie verband.

Plaas die artikel se naam hier as u voel 'n bladsy / bladsye verwyder behoort te word, of lewer kommentaar op die geskiktheid van ander se voorstelle. As u 'n bladsy hier byvoeg, plaas asb die {{Bladsyverwydering}}-sjabloon bo aan die betrokke bladsy.

Gebruik die skakel bo-aan die bladsy om 'n item by hierdie lys te voeg. Gebruik [[bladsy se naam]] as opskrif en stel jou redes / voorstel in die liggaam van die nuwe afdeling. Onthou om jou handtekening deur middel van ~~~~ (vier tildekarakters) ná jou inskrywing te plaas!

Sien ook die bladsye in Kategorie:Bladsye vir verwydering vir bladsye wat die sjabloon het, maar dalk nie hier gelys is nie, asook die Skraplogboek. Administrateurs moet daarop let dat bespreking van die verwydering dalk ook op die betrokke artikel se besprekingsblad geplaas is.

Inhoud

[wysig] Mosies vir skrapping

[wysig] Wikipedia:Instruksies

  • Ou instruksies wat moontlik verouder is, nooit vertaal nie. Ek voel dat skakels na die Engelse instruksies op meta is beter as lokale onvertaalde Engelse weergawes wat nie op datum gehou word nie. --Alias 21:24, 27 09 2004 (UTC)
    • Ek het dit op my TODO-lys geplaas om reg te maak; ek dink dit is wel nuttig om die instruksies (verouderd of nie; die funksionaliteit van WP sal nie sommer drasties verander nie) te hê, al is dit net vir al die basiese funksionaliteit. Ek sal dit ook seker skuif na iets soos WP:Regigeringshulp. (Dewet 08:09, 11 11 2004 (UTC))
      • Die sagteware het slegs enkele maande gelede aansienlik verander en ek weet dat verskeie veranderinge gereeld voorgestel en bespreek op meta. Om dit te skuif dink ek is goed, maar daar is natuurlik reeds Wikipedia:Redigeer en Wikipedia:Help, en ek glo dis sinvol om net een van hierdies te hê. --Alias 13:06, 11 11 2004 (UTC)
        • Ja, maar die redigeringstegnieke het mos nie verander nie? Dis mos eintlik die idee van hierdie spesifieke blad, om 'n paar "tips" te gee om artikels mee te skryf. Ek hou self van 'n "alles-op-een-blad" verwysing om dinge maklik mee te kan doen, alles van opskrifte tot nommering en beelde. (Dewet 17:26, 11 11 2004 (UTC))
          • Van dit het verander (meeste het nie) en goeters het bygekom. As jy werklik alles wil insluit, sal dit nogal baie wees. meta:Help:Editing bevat regtig nogal baie goeters - hele paar bladsye met verskillende onderwerpe. Eks nie hier om 'n vertaling ten alle koste teen te staan nie. Ek voel net dat daar baie tyd gaan nodig wees om hierdie instruksies te vertaal en in stand te hou wat ek persoonlik aan artikels sou wou spandeer. As die instruksies volledig lyk, sal 'n leser dalk nie besef dat dit verouderd is nie (al is daar 'n boodskap bo-aan of so iets). In 'n ideale opset sou ons dit natuurlik vertaal wou hê, maar ek vermoed dat 99% van ons gemeenskap piekfyn sal regkom met 'n klein handleiding soos by Wikipedia:Redigeer en 'n skakel na die Engels wat deur ander op datum gehou word. My ander pyn was dat die bladsy hier propvol skakels na nie-bestaande artikels is, wat waarskynlik ook nooit geskryf sal word nie. Maar jy kan natuurlik dit doen as jy wil. Ek los die bladsy in elkgeval vir eers. --Alias 22:15, 11 11 2004 (UTC)

[wysig] Ongebruikte kategorieë

Lege kategorieë. Neet 17:05, 17 Desember 2006 (UTC)



[wysig] 18 Julie 1953

Bevat geen sinvolle inligting. Neet 15:09, 21 Januarie 2007 (UTC)

Ek stem. Ons moet net seker maak dat dit by 18 Julie en 1953 gelys is. Indien wel, kan ons uitvee. Net nou bietjie besig... --Alias 15:28, 22 Januarie 2007 (UTC)

[wysig] Gemenereg

Nie ensiklopedies nie. Neet 15:09, 21 Januarie 2007 (UTC)

Ek dink wel dat die onderwerp ensiklopedies is en dat hierdie sou kon word. Wil iemand nie dalk uitbrei tot 'n volwaardige saadjie met 'n paar sinne nie? --Alias 15:28, 22 Januarie 2007 (UTC)
Stem saam kom ons los hierdie saadjie en ek voel dis belangrik dat hy uitgebrei word. --RM 04:20, 9 Maart 2007 (UTC)

[wysig] Anglisaans

Die bladsy voldoen nie aan die minimum vereistes vir 'n artikel op die Afrikaanse wikipedia nie omdat:

  • Die enigte verwysing na artikels deur die wikipedia outeur self is - dit is dus ten beste oorspronklike navorsing en daarom teen wikipedia beleid.
  • Dit meer na iets lyk wat, indien dit aan ander vereistes sou voldoen, 'n woordeboek inskrywing verdien as wat dit 'n artikel op wikipedia sou regverdig

Laurens 10:58, 23 Januarie 2007 (UTC)

Alternatiewelik kan daar gekyk word om 'n paragraaf in die artikel oor Afrikaans te plaas waar daar gesels word oor die invloed van Engels op Afrikaans en die veranderende taalgebruik van Afrikaners. Dus stem ek ook vir verwydering. --RM 20:04, 23 Januarie 2007 (UTC)
Weg. --Alias 10:23, 21 Februarie 2007 (UTC)

[wysig] Namakwaland

Het alleen 'n skakel naar Commons. Neet 17:46, 24 Januarie 2007 (UTC)

[wysig] Spoedige verwyderings

'n Artikel is 'n kandidaat vir spoedige verwydering, insluitend:

  • Patentgemors (totale onsin)
  • Bladsye slegs vir vandalisme of onderbreking


  • W/index.php Neet 21:10, 20 Februarie 2007 (UTC)
    • Ek het almal vewyder behalwe hierdie een. Ek het dit leeggemaak en beskerm aangesien dit 'n voortdurende teiken vir vandalisme is. --Alias 10:23, 21 Februarie 2007 (UTC)

[wysig] Bladsye wat lees soos woordeboekuittreksels

Sommige bladsye bevat basies net 'n verduideliking van die woord - ek dink die volgende inskrywings hoort eerder op die Afrikaanse Wiktionary (alhoewel miskien nie die presiese inskrywings nie:

Die volgende artikels het geen Bronnelys waardeur die sogenoemde verlede/oorsprong van die woorde nagegaan kan word nie. Anrie 13:44, 28 Februarie 2007 (UTC)

(bygevoeg 28 Februarie 2007)

(bygevoeg 28 Februarie 2007)

(bygevoeg 1 Maart)

{bygevoeg 2 Maart}

(bygevoeg 2 Maart)

(bygevoeg 2 Maart)

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu