Bespreking:Brocéliande
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Is "Tafelronde" tradisioneel in Afrikaans? Ek vermoet "die ronde tafel" is dalk meer natuurlik, maar is dalk anglisisties, dus wonder ek nou. Verder, die paragraaf wat begin met "Die ridders van die Tafelronde..." maak nie vir my mooi sin nie - dalk kan iemand net weer daardeur gaan. --Alias 14:15, 11 Mei 2006 (UTC)
- Ek dink albei vorms, "Die Ridders van die Tafelronde" en "Die Ridders van die Ronde Tafel", is aanvaarbaar en gebruiklik. --Voyageur 16:22, 11 Mei 2006 (UTC)