Demografie van Suid-Afrika
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Bevolking van Suid-Afrika: 43 647 658 (Julie 2002)
Ouderdomstruktuur:
- 0-14 jaar: 31.6% (manlik 6 943 761; vroulik 6 849 745)
- 15-64 jaar: 63.4% (manlik 13 377 011; vroulik 14 300 850)
- 65 jaar en oor: 5% (manlik 816 222; vroulik 1 360 069) (2002)
Bevolkingsgroeikoers: 0.02% (2002)
Geboortesyfer 20/63 geboortes/1 000 bevolking (2002)
Sterftesyfer: 18,68 sterftes/1 000 bevolking (2002)
Swerfsyfer: -1,56 immigrante/1 000 bevolking (2002)
Geslagverhouding:
- geboortenes: 1,02 manlik/vroulik
- < 15 jaar: 1,01 manlik/vroulik
- 15-64 jaar: 0,94 manlik/vroulik
- 65 jaar en oor: 0,6 manlik/vroulik
- totale bevolking: 0,94 manlik/vroulik (2000)
Kindersterftesyfer: 61,78 sterftes/1 000 geboortes (2000)
Lewensverwagting by geboorte:
- totaal bevolking: 45,43 jaar
- manlik: 45,19 jaar
- vroulik: 45,68 jaar (2000)
Vrugbaarheidsyfer: 2,38 kinders/vrou (2002)
Etniese groepe: swart 75,2%, wit 13,6%, kleurling 8,6%, Indiër 2,6%
Gelowe: Christelik 68% (die meestal wit en kleurling, omtrent 60% van swart en 40% van Indiërs), Islam 2%, Hindu 1,5% (60% van Indiërs), ander 28,5%
Tale: 11 amptelike tale. Sien gerus tale in Suid-Afrika.
Geletterdheid: definisie: 15 jaar en ouer kan lees en skryf
- totale bevolking: 85%
- manlik: 86%
- vroulik: 85% (2000)