Gifhorn
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Gifhorn | |
---|---|
Land: | Duitsland |
Deelstaat: | Nedersakse |
Stigting: | 1196 (eerste verwysing) |
Koördinate: | 52° 29' N, 10° 33' O |
Oppervlakte: | 104,86 km² |
Bevolking: | 42.945 (2005) |
Bevolkingsdigtheid: | 410 / km² |
Hoogte: | 50 - 68 m bo seespieël |
Burgemeester: | Manfred Birth (-) |
Gifhorn is 'n stad in die deelstaat Nedersakse, Duitsland met sowat 43 000 inwoners. Die stad maak deel uit van die Groter Metropolitaanse Gebied van Hannover-Braunschweig-Göttingen en lê sowat 20 kilometer van Braunschweig af.