Braunschweig
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Braunschweig | |
---|---|
Land: | Duitsland |
Deelstaat: | Nedersakse |
Stigting: | 1031 (eerste verwysing) |
Koördinate: | 52° 16' N, 10° 31' O |
Oppervlakte: | 192,86 km² |
Bevolking: | 240.171 (2006) |
Bevolkingsdigtheid: | 1250 / km² |
Hoogte: | 75 m bo seespieël |
Burgemeester: | Gerd Hoffmann (CDU) |
Braunschweig is 'n stad in die deelstaat Nedersakse, Duitsland met sowat 250 000 inwoners. Die stad maak deel uit van die Groter Metropolitaanse Gebied van Hannover-Braunschweig-Göttingen en lê sowat 40 kilometer van Hannover af.