Hiperglukemie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Hiperglukemie of hoë bloedsuiker is 'n toestand waar 'n verhoogde hoeveelheid glukose in die bloedplasma sirkuleer. Vanuit die Grieks : hiper-, voorvoegsel wat "te veel" beteken; -gluk-, stam wat "soet" beteken; en -emie, agtervoegsel wat "van die bloed" beteken.