Wikipedia:Interessante brokkies/1
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
... dat die oorspronklike benaming vir die eerste maand van die jaar (Januarie), die Latynse benaming is vir die Romeinse God Janus? Die vroeƫre benaming vir hierdie maand was louwmaand/loumaand dit stam uit die middel-Hollandse taal. In Hollands word hierdie maandname nog gebruik maar is die Latynse benaming algemener.