Wikipedia:Interessante brokkies/67
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
... dat Magnesium die chemiese element in die periodieke tabel is met met die die agste grootste verspreiding? Die alkalie-aard metaal beslaan ongeveer 2% van die Aardkors en is die element wat die derde meeste voorkom in oplossing in seewater?