Wikipedia:Interessante brokkies/6
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
... dat party stowwe se smelt- en stoltemperature nie ooreenstem nie? Agar smelt byvoorbeeld by 85 °C en stol tussen 32 en 40 °C; 'n verskynsel wat bekend staan as histerese.