Komeet McNaught
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die komeet McNaught of C/2006 P1 is op 7 Augustus 2006 ontdek deur Robert McNaught, ‘n Australiese astronoom. Die komeet was sedert 12 Januarie 2007 gemaklik sigbaar met die blote oog vanaf die Noordelike halfrond, maar is sedert 15 Januarie 2007 slegs vanaf die Suidelike halfrond sigbaar. Komeet McNaught is die helderste komeet sedert die komeet Ikeya-Seki in 1965.
[wysig] Eksterne skakels
- http://spaceweather.com/comets/gallery_mcnaught_page7.htm spaceweather.com
- http://cometmcnaught.net/mcnaughtphotogallery.htm Komeet McNaught fotogallery vanaf die Suidelike halfrond