Lingua Franca Nova
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Lingua Franca Nova is 'n kunsmatige taal, deur Dr. C. George Boeree saamgestel, om as hulpmiddel te dien in internasionale kommunikasie. Dit is saamgestel uit 'n mengsel van die tale Frans, Italiaans, Portugees, Spaans en Katalaans, met 'n gramatika soortgelyk aan die kreoolse tale soos Bislama, Tok Pisin en Papiamentu. Die kort naam vir die taal is LFN. Die LFN-groep het hul eie wiki en tref tans voorbereidings vir hul eie Wikipedia.
[wysig] Inleiding
Die woordeskat van die taal is afkomstig van vyf romaanse tale: Frans, Spaans, Portugees, Italiaans en Katalaans, maar die gramatika is nader aan die kreool se tale. Soos meeste werkwoorde in Afrikaans, verander die werkwoord nie na aanleiding van die persoon nie:
- Me scrive - ek skryf
- Tu scrive - jou/u skryf
- El scrive - hy/sy/dit skryf
- Nos scrive - ons skryf
- Vos scrive - julle skryf
- Los scrive - hulle skryf
[wysig] Voorbeelde
- Bon dia - goeiendag
- Alo - hallo
- Como es tu? - hoe gaan dit met jou?
- Bon, e tu? - goed, en self?
- No mal - nie te sleg nie
- Ce es tu nom? - wat is jou naam?
- Me nom es Maria - my naam is Maria
- Grasias! - dankie!
- Tu es vera bela -- jy is baie mooi
- Pardona? - Verskoon tog?
- Me ama tu - ek hou van jou
- Me debe vade aora - ek moet nou gaan
- Asta la ora? - sien jou later?
- Bon sera - goeienaand
- Bon fortuna - sterkte
Lingua Franca Nova luister
- Lingua Franca Nova es desiniada per es un lingua vera simple, coerente, e fasil aprendeda, per comunica internasional. El ave varios cualia bon:
-
- LFN ave un numero limitada de fonemes. El sona simila a italian o espaniol.
- LFN es scriveda como el sona. No enfante debe pasa multe anios studia nonregulas!
- LFN ave un gramatica vera simple e regula. El es min complicada en esta caso como engles o indonesian.
- LFN ave un grupo limitada e tota regula de afises produinte per crea parolas nova.
- LFN ave regulas de la ordina de parolas bon definada, como multe linguas major.
- LFN ave un lista de parolas fundada en la linguas roman moderne. Esta linguas es comun e influensente, e ia contribui la parte major de parolas engles.
- LFN es desiniada per es asetante natural de parolas tecnical de latina e elenica, la "norma de mundo" per fato.
- LFN es desiniada per aperi plu parte "natural" per los ci comprende la linguas roman, ma no min fasil per otras.
- Nos espera ce tu va trova ce esta lingua es interesante!