Mei 3
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
- Hierdie artikel behoort versmelt te word met 3 Mei
3 Mei is die 123ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (124ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 242 dae in hierdie jaar.
Apr - Mei - Jun | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | 31 | |||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1494 - Christopher Columbus ontdek Jamaika
- 1808 - Die Sveaborg-vesting word deur Swede afgestaan aan Rusland, gedurende die Finse Oorlog.
- 1810 - Lord Byron swem die Hellespont
- 1860 - Charles XV van Swede-Norweë gekroon as Koning van Swede
- 1956 - Eerste judo Wêreld Kampioenskappe gehou.
- 1963 - Martin Luther King Jr. lewer sy "I have a dream"-toespraak
- 1979 - Margaret Thatcher word die eerste vroulike eerste Minister van die Verenigde Koninkryk
- 1991 - Die Verklaring van Windhoek word onderteken
[wysig] Geboortes
- 612 - Konstantyn III, Bisantynse Keiser
- 1469 - Nicolò Machiavelli, historikus en politiese outeur (d. 1527)
- 1662 - Matthäus Daniel Pöppelmann, meester-bouer (d. 1736)
- 1761 - August von Kotzebue, dramatis (d. 1819)
- 1826 - Kroonprins Charles van Swede-Norweë (d. 1872)
- 1893 - Konstantyn Gamsakhurdia, skrywer (d. 1975)
- 1898 - Golda Meir, Eerste Minister van Israel
- 1903 - Bing Crosby, sanger (d. 1977)
- 1906 - Mary Astor, aktrise (d. 1987)
- 1919 - Pete Seeger, sanger
- 1921 - Sugar Ray Robinson, bokser (d. 1989)
- 1921 - Joe Ames, sanger
- 1933 - James Brown, sanger
- 1937 - Frankie Valli, sanger
- 1955 - David Hookes, krieketspeler (d. 2004)
- 1959 - Ben Elton, Britse komediant en outeur
- 1959 - Uma Bharati, eerste vroulike hoof minister van Madhya Pradesh
- 1962 - Anders Graneheim, Sweedse liggaamsbouer
- 1969 - Daryl F. Mallett, outeur en akteur
[wysig] Sterftes
- 1679 - Aardsbiskop Sharp vermoor
- 1758 - Pous Benedict XIV
- 1925 - Clément Ader, Franse uitvinder
- 1942 - Thorvald Stauning, Eerste Minister van Denemarke
- 1987 - Dalida, Franse sanger
- 1991 - Jerzy Kosinski, skrywer
[wysig] Vakansiedae
- Wêreld Persvryheidsdag
Sien ook:
Mei 1 - Mei 2 - April 3 - Junie 3 -- lys van al die dae
Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember