Bespreking:Michail Petrowitsj Lazaref
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Lazaref vs Lasaref is nou nie konsekwent nie. --Alias
- Volgens die transliterasietabel moet dit 'n z wees. Danielm 13:06, 26 April 2006 (UTC)
- Ek twyfel nog 'n bietjie oor Suworow. 'n Korrekte transliterasie sou Soeworof(-atol) wees, maar my atlas spel byvoorbeeld "Suwarrow", ek twyfel of dit nog as Russies woord beskou moet word of as algemene naam. Danielm 13:19, 26 April 2006 (UTC)
-
- Dankie vir al die hulp met die translitarasie. Ek vermoed daar is baie plekke op die wiki waar ons Engalse tranlitarasies. Laurens 15:59, 26 April 2006 (UTC)