Gebruikerbespreking:Mr. Anonymous
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Welkom by die Afrikaanse wikipedia!
Sien gerus Welkom nuwelinge.
Moontlike beginpunte:
- Kort bladsye
- Saadjies - (lees hier meer oor saadjies)
- Gesogte bladsye
Jcwf 16:16, 5 Januarie 2006 (UTC)
PS: I hope you will value my nagging on the NPOV issue for what it is: concern about an important principle that wiki simply cannot function without. (FYI: I'm presbyterian)
Mr. Anonymous 22:55, 5 Januarie 2006 (UTC)Thank you very much, I hope to contribute to the Afrikaans Wiki, and be as much of a 'blessing' to it, as it has been to me.
I can understand your concern regarding the, what was it? NPOV? Or something like that. Wikipedia is not a propaganda machine. Although, as I've mentioned, I believe that an encyclopedia needs to have a balanced take on information, of course always taking into consideration all parties mentioned.
FYI: I'm Pentecostal. Used to be Protestant/Reformed :P
I also have a question: I want to create a list of South African political parties, like we find in the English Wikipedia. How do I create a new article? And how do I place it under a category etc.?
Thanks.
- Tik bloot die naam van die artikel in, dit sal dan die skakel gee om die artikel te begin. Mens kan ook bloot 'n skakel na 'n artikel elders maak (in Suid-Afrika, byvoorbeeld), en dan daarop klik. Dus: Lys van politieke partye in Suid-Afrika, en siedaar. Sien gerus ook Wikipedia:Titelriglyne. Om te kategoriseer, tik bloot [[Kategorie:Kategorienaam]], byvoorbeeld,
[[Kategorie:Politiek van Suid-Afrika]] [[Kategorie:Lyste]]
- Ons plaas dit gewoonlik oneraan die artikel, net voor die interwikiskakels. Sien byvoorbeeld die bron van hierdie artikel. Ongelukkig het ons nog nie baie Afrikaanse hulpbladsye nie, maar dit lyk asof jy heeltemaal sal regkom met die Engels. Daar is baie instruksies, maar vra ook gerus in die geselshoekie of elders, soos gepas. Vir inligting oor NPOV, sien gerus Wikipedia:NPOV. --Alias 06:41, 6 Januarie 2006 (UTC)
Inhoud |
[wysig] Nuwe artikels
- :-) As jy net 'n skakel wil hê om op te klik, hoef jy net te klik op "Wys voorskou" wat darem ook die skakel sal gee. Mens kan ook sommer die adres boaan die webblaaier met die hand redigeer. Doen net soos dit die gemaklikste is. --Alias 09:24, 10 Januarie 2006 (UTC)
-
- Ek het uiteindelik besef hoe dom ek was. Dit is veel makliker. Maar ek dink in die laat oggende as ek hier doenig is, ontglip die moontlikhede 'n mens soms, en wend jy jou tot die moeiliker, en soms lagwekkende, alternatiewe. Mr. Anonymous 12:02, 10 Januarie 2006 (UTC)
[wysig] Saadjies
Haai Mr. Anonymous,
Wou net gou vir jou uitwys dat jy nie artikels hoef te kategoriseer met [[Kategorie:Saadjie]] nie. Dit gebeur vanself as mens die saadjiesjabloon gebruik. Verder gebruik ons gewoonlik die saadjiesjabloon onderaan die artikel. Dit sal in elkgeval altyd sigbaar wees as die artikel werklik kort is. --Alias 14:21, 10 Januarie 2006 (UTC)
- Jammer. Dankie vir die inligting. Ek neem dit in ag. Mr. Anonymous 05:18, 12 Januarie 2006 (UTC)
[wysig] Verwelkoming
Ek dink nie ek het jou voorheen hier raakgeloop nie, 'n hartlike welkom van my kant af ook. Hoop jy geniet jou betrokkenheid hier. --RM 01:29, 12 Januarie 2006 (UTC)
- Baie dankie, ek is seker ek sal dit hier geniet. Dit is goed om die "reus" van die Afrikaanse Wikipedia raak te loop. :P Ek het van jou gehoor via die PRAAG poslys. Geluk met uitnemende bydraes! Mr. Anonymous 05:16, 12 Januarie 2006 (UTC)
[wysig] Vertaling van bronne
Haai Mr.
'n Vinnige opmerking oor jou vraag by Vredefortkoepel: Ek vertaal wel soms die bronne veral as dit generiese/beskrywende name het, m.a.w. as dit uit gewone woorde bestaan. Dit het 'n paar nadele: dit neem tyd, dit maak dat iemand warskynlik nie daarvoor kan soek met 'n soekenjin nie (sê die adres het verander of so-iets). Dus kan mens dit onvertaald los as dit werklik die naam van die werf/bron is, maar ek glo ons moet altyd iets soos "abc Pty (Ltd) - Official WebSite" vertaal met "abc Edms (Bpk) - Amptelike werf", of watookal. Jy sal sien dat ek wel name en goeters wat nie Engels is nie, probeer kursief maak sodat die kontras duidelik is. Jy sal sien ek is maar 'n bietjie van 'n taalpuris (miskien is bietjie die verkeerder woord). Dus glo ek dit is nuttig om name in ander tale visueel as sodanig aan te dui omdat dit lees kan vergemaklik en mense herinner dat dit nie Afrikaans is nie. Party mense weet deesdae mos nie meer wat is, en wat is nie Afrikaans nie :-). Kyk maar gerus na die werk wat ander na jou aan die artikels doen. Dankie vir die bydraes. Groete, Alias 08:00, 12 Januarie 2006 (UTC)
[wysig] vandalisme
Haai Mr.
Dankie vir die verwydering van die vandalisme by Wikipedia. Vinnige wenk: kyk gerus of daar nie ouer weergawes van 'n artikel is om te herstel nie - daar was by Wikipedia 'n ouer weergawe wat bloot herstel kon word. Kyk gerus by "geskiedenis" of "ouer weergawes" of gebruik die "verskil" skakel by die onlangse wysigings om te sien wat 'n wysiging verander het. Groete, Alias 06:16, 16 Januarie 2006 (UTC)
- Dit is geen probleem nie. Jammer, dit is seker 'n dom vraag. Maar waar herstel ek dit?? Ek sien nie so 'n opsie nie. Jammer. :P Mr. Anonymous 07:32, 16 Januarie 2006 (UTC)
[wysig] Wikinuus
Jammer as ek die afgelope paar dae nie juis veel bygedra het tot die Afrikaanse Wikipedia nie, ek moet bieg dat ek besig was om die pre-launch dokumente te vertaal en reg te kry vir die Afrikaanse Wikinuus. Ek verstaan dat daar op hierdie stadium nie veel ondersteuning vir so 'n projek is nie, toegegee. Maar dit verhoed my nie om die pre-launch templates ens. reg te kry nie, of hoe?
Wikinuus is eintlik meer my koppie tee, sienende dat skryf, en joernalistiek my eintlike passies is (en politiek en teologie :P). Daarom redigeer ek graag eerder die artikels en gaan die spelling en taal na. Alhoewel ek ook soms foute maak. :P Ek doen juis van hierdie jaar af my graad in Joernalistiek. Dit beteken nie ek kan nie intellektuele bydraes tot Wikipedia maak nie. My algemene kennis en veld van belangstelling strek darem veel verder as dit. En ek het darem 'n redelike kennis van natuurwetenskappe, chemie, aardrykskunde, geskiedenis, biologie, en dan veral tale. :D
Ek sal julle menings waardeer oor Wikinuus, alhoewel ek sien dit is voorheen bespreek op die titelblad se besprekingsbladsy, dink ek.
Groete,
- M -
[wysig] Bot status for Chlewbot
Bot status has been requested here and in meta:. The bot status will hide changes from recent changes (unless you explicitely request to monitor bot changes). Please either inform in meta that the bot status is requested by this community or inform me (as well as in the Geselshoekie), that the bot should not operate in this Wikipedia. In the mean time, I will suspend bot activities here.
Thank you.
— Chlewey 13:26, 21 Januarie 2006 (UTC)
[wysig] I have replied
I gave a (rather long-winded) reply on your meta talk page - User:Amgine / talk 17:45, 21 Januarie 2006 (UTC)
- I have an idea where we could start, see your meta talk page - User:Amgine / talk 20:01, 21 Januarie 2006 (UTC)