Ontario
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Ontario is die mees digbevolkte en tweede grootste provinsie van Kanada in die sentraal-oostelike deel van die land met 'n oppervlakte van 1 076 395 vierkante kilometer en 12 541 410 inwoners (Julie 2005) of 37,9 persent van die totale Kanadese bevolking. Sy hoofstad is Toronto. Ook die nasionale hoofstad van Kanada, Ottawa, is 'n munisipaliteit van Ontario. Die naam van die provinsie is afgelei van 'n Irokese woord, wat "mooi meer" of "mooi water" beteken.
[wysig] Stede
- Stede van Ontario
- Ajax
- Ancaster
- Arnprior
- Aurora
- Barrie
- Belleville
- Bolton
- Bowmanville
- Bracebridge
- Brampton
- Brantford
- Brighton (Ontario), Kanada
- Brockville
- Burlington
- Cambridge
- Campbellford
- Carleton Place
- Cayuga
- Chatham
- Cobourg
- Cochrane
- Collingwood
- Cornwall, Ontario
- Dundas
- Dunnville
- Elliot Lake
- Elmira
- Espanola
- Etobicoke
- Fenelon Falls
- Fergus
- Fort Erie
- Fort Frances
- Goderich
- Grand Bend
- Gravenhurst
- Gananogue
- Gogama
- Guelph
- Hamilton, Ontario
- Hawkesbury
- Hearst
- Huntsville
- Iroquois Falls
- Kanata
- Kapuskasing
- Keewatin
- Kemptville
- Kenora
- Kincardine
- Kingston, Ontario
- Kirkland Lake
- Kitchener, Waterloo
- Lancaster
- Lindsay
- Londen
- Longlac
- Madoc
- Manitouwadge
- Markham
- Mississauga
- Moosonee
- Mount Forest
- Napanee
- Nepean
- New Liskeard
- Newmarket
- Nipigon
- North Bay
- North York
- Oakville
- Orangeville
- Orleans
- Oshawa
- Owen Sound
- Parry Sound
- Pembroke
- Peterborough
- Pickering
- Picton
- Port Colborne
- Port Hope
- Richmond Hill
- Rockland
- St. Catharines
- St. Jacobs
- St. Thomas
- Sault Ste. Marie
- Shelbourne
- Simcoe
- Stoney Creek
- Stratford
- Sudbury
- Thornhill
- Thorold
- Timmins
- Toronto, Ontario
- Trenton
- Thunder Bay
- Uxbridge
- Wasaga Beach
- Welland
- Whitby
- Windsor
- Woodstock