Sacavém
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Sacavém is 'n stad in Portugal.
Sacavém is deel van die concelho van Loures, en lê enkele kilometers noordoos van die hoofstad van Portugal, Lissabon. Sacavém het 'n oppervlakte van 3,81 km² en 'n bevolking van 17 659 (2001). Die demografiese digtheid is 4 255,2 per km².