vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
SC Rooiwit Oberhausen
 |
Volledige naam |
Sport-Club Rot-Weiß
Oberhausen 1904 e.V. |
Bynaam |
Die Kleeblätter |
Opgerig |
1904 |
Stadion |
Niederrheinstadion,
Oberhausen |
Kapasiteit |
21 318 |
Kompetisie |
Oberliga Noord-Ryn |
Niederrheinstadion, Oberhausen
Rooiwit Oberhausen is ‘n sokkerklub uit die Duitse stad Oberhausen. In 1904 smelt Emschertaler SV en Oberhausener TV 1873 saam om Oberhausener SV te vorm. De nuwe klub smelt op sy beurt saam met Viktoria Styrum BV om so SpVgg 1904 Oberhausen-Styrum te vorm. Binne 6 maande verlaat ‘n aantal spelers die klub om 1. FC Mülheim-Styrum te vorm en in 1934 word die huidige naam aangeneem.
In die 1968/69-seisoen het die span die Regionalliga Wes gewen en is sodoende na die Bundesliga gepromoveer waar die span vir vier seisoene deurgebring het. Drie spelers het al die Duitse nasionale span gehaal terwyl hulle vir Oberhausen gespeel het.
[wysig] Onlangse ligaposisionering
- 1963-64 (II) Regionalliga Wes 7de
- 1964-65 (II) Regionalliga Wes 4de
- 1965-66 (II) Regionalliga Wes 4de
- 1966-67 (II) Regionalliga Wes 6de
- 1967-68 (II) Regionalliga Wes 3de
- 1968-69 (II) Regionalliga Wes 1ste
- 1969-70 (I) Bundesliga 14de
- 1970-71 (I) Bundesliga 16de
- 1971-72 (I) Bundesliga 15de
- 1972-73 (I) Bundesliga 18ste
- 1973-74 (II) Regionalliga Wes 2de
- 1974-75 (II) 2.Bundesliga Noord 18ste
- 1975-76 (III) Amateurliga Neder-Ryn 5de
- 1976-77 (III) Amateurliga Neder-Ryn 8ste
- 1977-78 (III) Amateurliga Neder-Ryn 2de
- 1978-79 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 1ste
- 1979-80 (II) 2.Bundesliga Noord 15de
- 1980-81 (II) 2.Bundesliga Noord 14de
- 1981-82 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 4de
- 1982-83 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 1ste
- 1983-84 (II) 2.Bundesliga 16de
- 1984-85 (II) 2.Bundesliga 12de
|
- 1985-86 (II) 2.Bundesliga 11de
- 1986-87 (II) 2.Bundesliga 16de
- 1987-88 (II) 2.Bundesliga 16de lisensie teruggetrek
- 1988-89 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 19de
- 1989-90 (IV) Verbandsliga Neder-Ryn 14de
- 1990-91 (IV) Verbandsliga Neder-Ryn 5de
- 1991-92 (IV) Verbandsliga Neder-Ryn 3de
- 1992-93 (IV) Verbandsliga Neder-Ryn 1ste
- 1993-94 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 7de
- 1994-95 (IV) Oberliga Noord-Ryn 1ste
- 1995-96 (III) Regionalliga W/SW 8ste
- 1996-97 (III) Regionalliga W/SW 2de
- 1997-98 (III) Regionalliga W/SW 1ste
- 1998-99 (II) 2.Bundesliga 12de
- 1999-00 (II) 2.Bundesliga 6de
- 2000-01 (II) 2.Bundesliga 12de
- 2001-02 (II) 2.Bundesliga 12de
- 2002-03 (II) 2.Bundesliga 14de
- 2003-04 (II) 2.Bundesliga 5de
- 2004-05 (II) 2.Bundesliga 16de
- 2005-06 (III) Regionalliga Noord 17de
- 2006-07 (IV) Oberliga Noord-Ryn
|
[wysig] Eksterne skakels