Sint-Niklaas
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Sint-Niklaas is 'n Vlaamse stad en munisipaliteit in die noordooste van die Belgiese provinsie Oos-Vlaandere en het 'n oppervlakte van 83,80 km² en 69 822 inwoners (1 Julie 2006).
[wysig] Nuus
- Op die internasionale dag teen rassisme van die Verenigde Nasies - 21 Maart 2007 - het die Vlaamse swart politikus Wouter Van Bellingen 626 paartjies in die eg verbind.