Vlaandere
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Vlaandere | ||
---|---|---|
Algemene inligting | ||
Land: | België | |
Amptelike tale: | Nederlands | |
Hoofstad: | Brussel | |
Oppervlakte: | 13 522 km² | |
ISO 3166-2: | ||
Amptelike webwerf: | Webwerf van Vlaandere | |
Bevolking | ||
Bevolking (totaal): | 6 058 368 (2005) | |
Bevolkingsdigtheid: | 448/km² | |
Instellings | ||
Federasie: | 1993 | |
Regeringsvorm: | Parlementêre demokrasie | |
Eerste Minister: | Yves Leterme | |
Volkslied: | De Vlaamse Leeuw | |
Ligging | ||
Vlaamse Gewes, Waalse Gewes, Brusselse Hoofstedelike Gewes |
||
Vlaamse Gemeenskap, Fransstalige Gemeenskap, Duitstalige Gemeenskap |
Vlaandere (Frans: Flandre, Duits: Flandern) is een van die drie geweste van die Belgiese statebond. Dit bestaan uit die Nederlandstalige gebiede van die land.