The Citizen
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
The Citizen is 'n Suid-Afrikaanse koerant.
In 1978 was die koerant sentraal in die inligtingskandaal waarby Suid-Afrikaanse kabinetminster Dr Connie Mulder betrokke was. Toenmalige staatspresident B.J. Vorster is op die ou einde ook geïmpliseer in die gebruik van omkoopgeld om The Citizen te bevonds om 'n groot Engelstalige koerant wat die regerende Nasionale Party goedgunstig sou wees, daar te stel.