Venda (taal)
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die taal Venda (Tshivenda in Venda) is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur ongeveer 876 409 mense as moedertaal gepraat (1996-sensus). Dit word ook deur ongeveer 84 000 in Zimbabwe gepraat. Dit vorm deel van die Bantoetaalfamilie.
Dialekte sluit Phani en Tavha-tsindi in.
Inhoud |
[wysig] Sien ook
[wysig] Eksterne skakels en bronne
[wysig] Taalhulpmiddels
- Vry en gratis Venda speltoetser vir OpenOffice, Mozilla Firefox en Mozilla Thunderbird
- Venda sleutelbord
[wysig] Sagteware in Venda
- Mozilla Firefox - webblaaier
- Mozilla Thunderbird - e-posprogram
- OpenOffice.org - kantoorsuite
- Translate.org.za - 'n Projek om vrye en oopbronsagteware in Venda en ander Suid-Afrikaanse tale te vertaal
- Pootle - aanlyn vertaling van Venda oopbronsagteware