Vrede
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Vrede is 'n dorp geleƫ in die Oos-Vrystaat en 'n belangrike landboustreek waar met lewende hawe en graanprodukte geboer word. Die naam Vrede is te danke aan 'n twis oor die naam deur die dorpstigters. As 'n kompromis omdat nie op 'n nuwe naam ooreen gekom kom word nie, is die naam "Vrede" as versoening aanvaar. Die dorp is in 1863 gestig en was selfs 'n rukkie die hoofstad van die Oranje-Vrystaat republiek tydens die Anglo-Boere-oorlog.