New Immissions/Updates:
boundless - educate - edutalab - empatico - es-ebooks - es16 - fr16 - fsfiles - hesperian - solidaria - wikipediaforschools
- wikipediaforschoolses - wikipediaforschoolsfr - wikipediaforschoolspt - worldmap -

See also: Liber Liber - Libro Parlato - Liber Musica  - Manuzio -  Liber Liber ISO Files - Alphabetical Order - Multivolume ZIP Complete Archive - PDF Files - OGG Music Files -

PROJECT GUTENBERG HTML: Volume I - Volume II - Volume III - Volume IV - Volume V - Volume VI - Volume VII - Volume VIII - Volume IX

Ascolta ""Volevo solo fare un audiolibro"" su Spreaker.
CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Walvisbaai - Wikipedia

Walvisbaai

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Walvisbaai, Namibië

Oppervlakte 1 124 km²
Gestig in 1840
Bevolking 45 400
Bevolkingsdigtheid 30,4/km²
Administratiewe indeling Erongo
Burgemeester Koning Mandume Muatunga
Voorsitter van die Munisipaliteit Augustinus Katiti
Tydsone Winter- en Somertyd: UTC+1/+2
Breedtegraad en lengtegraad 22.95° S, 14.50° O

Walvisbaai (Duits: Walfischbai of Walfischbucht; Engels: Walvis Bay) aan die Atlantiese Oseaan is die belangrikste diepseehawe en nywerheidstad van Namibië, sowat 40 kilometer suid van Swakopmund. Die gebied van Walvisbaai beslaan 'n oppervlakte van 1 124 vierkante kilometer en het sowat 52 000 inwoners.

[wysig] Geskiedenis

Die voëlkolonies van Walvisbaai
Die voëlkolonies van Walvisbaai

Walvisbaai wek weens sy rykdom aan visse en walvisse reeds in die 16de eeu die belangstelling van Britse vissers. Nadat dit vir 'n kort tyd onder Nederlandse bewind gekom het, word Walvisbaai in die jaar 1795 'n Britse besitting. Die eerste setlaars vestig hulle eers sowat vyftig jaar later in die gebied. Dit is veral Britse koopmans wat hoop om hier 'n winsgewende handel met die Topnaar-stam, 'n groep binne die Nama-volk, te kan dryf.

Brittanje annekseer Walvisbaai en die aangrensende landelike gebied in die jaar 1840, veral om die seeroete om die Kaap te beskerm. Op 12 Maart 1878 lyf die Britse owerheid Walvisbaai by die Kaapkolonie in.

Die Duitse Ryk maak egter aanspraak op die omgewing van Walvisbaai en verklaar dit in 1884 tot 'n Duitse kolonie. In 1889 sit die eerste 21 Duitse soldate onder die leiding van die offisier Curt von Francois in die Engelse Walvisvbaai voet aan wal, aangesien daar geen ander geskikte hawe beskikbaar is nie.

In die jaar 1910 word Walvisbaai saam met die Kaapkolonie 'n deel van die Unie van Suid-Afrika. Aanvanklik dreig die omstrede grenslyn met Suidwes-Afrika 'n twispunt tussen die Britte en Duitsers te word, tog kom die twee lande in 1911 ooreen op 'n gemeenskaplike grens, waarby die gebied van Walvisbaai as 'n enklave van Suidwes-Afrika met 'n oppervlakte van 1 124 vierkante kilometer afgebaken is.

Die Suid-Afrikaanse enklave Walvisbaai en Suidwes-Afrika, wat na die Eerste Wêreldoorlog 'n C-klas-mandaatgebied van die Volkebond geword het en as 'n integrerende deel van Suid-Afrika bestuur is, kry vanaf die jaar 1922 'n gemeenskaplike Suid-Afrikaanse administrasie. In 1977, toe dit duidelik word dat die onafhanklikheid van Suidwes-Afrika weens die internasionale druk op Suid-Afrika onvermybaar sal wees, word die gebied deur die Republiek van Suid-Afrika (RSA) by die Provinsie van die Kaap die Goeie Hoop ingelyf, wat de facto op 'n anneksasie neerkom. Alhoewel die Verenigde Nasies besluit dat Walvisbaai deel uitmaak van Namibië, beskou Suid-Afrika die gebied van Walvisbaai selfs na die onafhanklikheidswording van Namibië as 'n bestanddeel van die RSA. Eers op 1 Maart 1994 oorhandig die Suid-Afrikaanse regering die gebied aan die Republiek van Namibië.

[wysig] Ekonomie en vervoer

'n Uitsig oor Walvisbaai en sy hawe
'n Uitsig oor Walvisbaai en sy hawe

Visverwerking is die belangrikste basis van Walvisbaai se ekonomie. Daarnaas beskik die stad oor 'n werf en 'n internasionale lughawe. Dit is ook die eindpunt van die Trans-Kalahari-Grootpad, wat die hele vasteland van Suider-Afrika vanuit die Indiese Oseaan deurkruis.

Walvisbaai is 'n belangrike hawe, wat nie net die middelpunt van die visbedryf aan die suidweskus van Afrika vorm nie, maar danksy die moderne vraghanteergeriewe ook as uitvoerhawe vir Namibiese minerale dien.

In die laaste jare begin die ontwikkeling van die toerisme, wat enersyds deur die nabyheid van die tradisionele Namibiese vakansieoord Swakopmund, maar andersyds ook deur die duin- en woestynlandskap en die ryk fauna met dolfyne en robbe bevorder word. Toere deur die gebied is nou beskikbaar. Baie toeriste besoek Walvisbaai ook om die groot voëlkolonies van Sandwichhawe te sien.

Met die grootskaalse uitbou en opgradering van Walvisbai se lughawe sal in die toekoms regstreekse vragverbindings na Europa en nuwe lugroetes vanuit Windhoek na Noord-Amerika via Walvisbaai oopgestel word.


[wysig] Eksterne skakels

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu