Wellen
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Wellen is 'n klein Vlaamse dorp en munisipaliteit in die suidweste van die Belgiese provinsie Limburg en het 'n oppervlakte van 26,72 km² en 6 948 inwoners (1 Julie 2006).
[wysig] Gebore
- Valère Vautmans (1943-2007), politikus