Witten
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Witten (af. Witten aan die Ruhr) is 'n stad in Noordryn-Wesfalen in Duitsland. Witten is geleë langs waar die Ruhrrivier, distrik: Ennepe-Ruhr-Kreis.
- Inwoners: ca. 102 000 (2006)
- Oppervlakte: 72,4 km²
Inhoud |
[wysig] Geskiedenis
Witten is reeds in 1214 die eerste keer beskryf (Wittene), maar die omgewing was reeds wesenlik langer bewoon.
[wysig] Kuns en kultuur
- Saalbau, geopen in 1975
[wysig] Musea
- Industriemuseum Zeche Nachtigall, geopen in 2003
- Gruben- und Feldbahnenmuseum Zeche Theresie, geopen in 1986